Verskil tussen weergawes van "Noordwes-Universiteit"

geen wysigingsopsomming nie
In [[1966]] word die Vaaldriehoek-kampus gevestig in [[Vanderbijlpark]], ten einde tersiêre onderrig in hierdie omgewing te verskaf.
 
In 2004 smelt die [[Potchefstroomse Universiteit]] saam in die [[Noordwes-Universiteit]]. Die ander twee kampusse is in [[Mahikeng]] en in Vanderbijlpark.
 
== Fakulteite ==
* [[Jacobus du Plessis]], akademikus
* [[Casparus de Wet]], akademikus
* [[Hendrik Gerhardus Stoker|Hendrik Stoker]], filosoof.
 
== Kommersiële produkte en patente ==