Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Bulgare''' ([[Bulgaars]]: българи, ''bǎlgari'', [bɤ̞ɫɡɐri]) is 'n [[Suid-Slawiese tale|Suid-Slawiese volk]] wat die meerderheidsbevolking van [[Bulgarye]] vorm. Tans is 84,8 persent van dié land se bevolking etniese Bulgare. Sowat 'n kwart tot 'n derde van die huidige Bulgaarse bevolking van Bulgarye is nasate van Bulgaarse vlugtelinge uit [[Masedonië (streek)|Masedonië]] (Makedoniese Bulgare) en Thrasië[[Thrakië]] (Thrakiese Bulgare).<ref>{{de}} Ulrich Büchsenschütz: ''Nationalismus und Demokratie in Bulgarien seit 1989'', in Egbert Jahn (red.): ''Nationalismus im spät- und postkommunistischen Europa.'' Boekdeel 2: ''Nationalismus in den Nationalstaaten'', Verlag Nomos 2009, ISBN 978-3-8329-3921-2, bl. 573</ref>
 
== Geskiedenis ==
26

wysigings