Verskil tussen weergawes van "Lichun"

3 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Kategorie:Lente bygevoeg (HotCat.js))
{{TITELAANSIG|''Lichun''}}
{{Kantbalk sontermyne}}
{{Sontermyngrade}}
 
Tradisionele [[Oos-Asië|Oos-Asiatiese]] [[maansonkalender]]s verdeel ’n jaar in 24 [[sontermyn]]e.<ref>{{cite web| url = http://eco.mtk.nao.ac.jp/koyomi/faq/24sekki.html.en |title = 24 Sekki| work = Glossary | publisher = National Astronomical Observatory of Japan | access-date = 20182016-0803-3121 | ref= harv }}</ref> '''''Lichun''''' ([[Chinees]]: 立春, [[pinyin]]: ''lì chūn'') of '''''risshun''''' ([[Japannees]]: 立春) is die eerste sontermyn en die begin van die lente. Dit begin wanneer die [[son]] die [[Lugkoördinaatstelsel|luglengtegraad]] 315° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 330° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op lengtegraad 315° is.
 
{{Sontermyngrade}}
'''''Lichun''''' ([[Chinees]]: 立春, [[pinyin]]: ''lì chūn'') of '''''risshun''''' ([[Japannees]]: 立春) is die eerste sontermyn en die begin van die lente. Dit begin wanneer die [[son]] die [[Lugkoördinaatstelsel|luglengtegraad]] 315° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 330° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op lengtegraad 315° is.
 
Volgens die [[Gregoriaanse kalender]] begin dit gewoonlik omstreeks 4 Februarie<ref>{{cite web |url = https://www.lang.nagoya-u.ac.jp/~matsuoka/24-sekki.html | title = 24 Sekkis, or Twenty-Four Japanese Small Seasons | last = Matsukawa | first = Mitsuharu | publisher = Nagoya University | location = | access-date = 2016-03-21 | ref= harv }}</ref> en eindig dit omstreeks 18 Februarie (19 Februarie Oos-Asiatiese tyd). Dit is ook die begin van ’n [[Sestigdelige siklus|60-jaarsiklus]].