Verskil tussen weergawes van "IP-adres"

512 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Reverted 1 edit by 123.136.115.225 (talk) to last revision by XXBlackburnXx. (TW)
(X)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Reverted 1 edit by 123.136.115.225 (talk) to last revision by XXBlackburnXx. (TW))
Etiket: Ongedaanmaking
'n '''IP-adres''' is 'n unieke nommer, soortgelyk aan 'n telefoonnommer, wat deur masjiene (gewoonlik [[rekenaars]]) gebruik word om na ander masjiene te verwys wanneer inligting oor die [[Internet]] versend moet word; die Internet Protokol bestuur hierdie kommunikasie.
X
 
'n Voorbeeld van 'n IP-adres is 207.142.131.236. Omdat mense moeilik sulke nommers onthou, is 'n gepaardgaande stelsel ontwerp om name (soos ''www.wikipedia.org'') na hierdie nommers om te skakel, bekend as die [[DNS]] (Domain Name System).
 
== IP-weergawes ==
27

wysigings