Verskil tussen weergawes van "Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk"
k
Wysigings deur 85.255.234.139 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
(Hi sorry to bother)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker
k (Wysigings deur 85.255.234.139 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
{{Inligtingskas2
|naam = Elizabeth II
|kleur = #ccf
|titel = ''Koningin van die Verenigde Koninkryk, Kanada, Australië, Nieu-Seeland en die ander Statebondsryke''
|beeld = Elizabeth II greets NASA GSFC employees, May 8, 2007 edit.jpg
|beeld_wydte = 232px
|beeld_onderskrif = Koningin Elizabeth II in 2007.
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Vorstehuis
|1 = [[Huis van Windsor|Windsor]]
|opskrif2 = Titels
|2 = HM die Koningin
HKH prinses Elizabeth, die Hertogin van Edinburg
HKH prinses Elizabeth
HKH prinses Elizabeth van York
|opskrif3 = Regeer
|3 = [[6 Februarie]] [[1952]] – huidig
|opskrif4 = Kroning
|4 = [[2 Junie]] [[1953]]
|opskrif5 = Voorganger
|5 = [[George VI van die Verenigde Koninkryk|George VI]]
|opskrif6 = Vermoedelike opvolger
|6 = [[Charles, Prins van Wallis|Charles, die Prins van Wallis]]
|opskrif7 =
|7 =
|opskrif8 =
|8 =
|opskrif9 =
|9 =
|opskrif10 =
|10 =
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 = Volle naam
|12 = Elizabeth Alexandra Mary
|opskrif13 = Gebore
|13 = [[21 April]] [[1926]]; [[Mayfair]], [[Londen]]
|opskrif14 = Oorlede
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 = Eggenoot
|16 = [[Prins Philip, Hertog van Edinburg|Prins Philip]]
|opskrif17 = Kinders
|17 = [[Charles, Prins van Wallis|Charles]]
[[Anne Mountbatten-Windsor|Anne]]
[[Prins Andrew, Hertog van York|Andrew]]
[[Prins Edward, Graaf van Wessex|Edward]]
|opskrif18 = Vader
|18 = [[George VI van die Verenigde Koninkryk|George VI]]
|opskrif19 = Moeder
|19 = [[Elizabeth Bowes-Lyon]]
|opskrif20 =
|20 =
'''Elizabeth II''' (Elizabeth Alexandra Mary; gebore 21 April 1926) is die koningin van 16 onafhanklike state en hul oorsese gebiede. Hoewel sy oor elkeen van hierdie lande apart en gelyk regeer en pligte in en namens al die lande uitvoer, woon sy in die [[Verenigde Koninkryk]] en is sy hoofsaaklik betrokke by sake van dié land. Sy het in Februarie 1952 die monarg van sewe lande geword met die dood van haar pa, [[George VI van die Verenigde Koninkryk|George VI]].
Benewens die Verenigde Koninkryk is Elizabeth ook die monarg van [[Kanada]], [[Australië]], [[Nieu-Seeland]], [[Jamaika]], [[Barbados]], die [[Bahamas]], [[Grenada]], [[Papoea-Nieu-Guinee]], die [[Solomoneilande]], [[Tuvalu]], [[Sint Lucia]], [[Sint Vincent en die Grenadines]], [[Belize]], [[Antigua en Barbuda]] en [[Sint Kitts en Nevis]] – sy word in elkeen van die lande verteenwoordig deur ’n [[goewerneur-generaal]]. Die 16 lande waarvan sy koningin is, staan informeel en nieamptelik bekend as Statebondsryke; hul gesamentlike bevolking is meer as 140 miljoen en Elizabeth is een van net ’n paar monarge wat oor dele van elke vasteland regeer. In teorie het sy ontsaglike mag, maar in die praktyk meng sy selde in politieke sake in.
Elizabeth is sedert 1947 met [[Prins Philip, Hertog van Edinburg|prins Philip]] getroud. Die egpaar het vier kinders en agt kleinkinders.
== Konteks ==
286
wysigings