Verskil tussen weergawes van "Karin Hougaard"

258 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
Inhoud bygevoeg
(Paar goed)
(Inhoud bygevoeg)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Karin se nuutste uitreiking met gedigte, getiteld ''Wegkaner'', het in Februarie 2014 verskyn. Die Afrikaanse enkelsnit "Lukas", 'n duet saam met Ashton Nyte, sien ook in 2014 die lig.
 
In 2016 reik sy haar weergawe van Leonard Cohen se “Hallelujah” uit. Haar kortverhale is opgeneem in verskeie kortverhaalbundels soos “Skrik op die lyf” en “Amfiteater”.
 
In 2018 stel sy ‘n cd vry met Afrikaanse voorlesings van Anna Neethling-Pohl se vertalings van 25 Shakespeare Sonnette, ook die titel van die cd.
 
== Albums ==