Verskil tussen weergawes van "Loopvoëls"

2 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
Tikfout
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
(Tikfout)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
'''Loopvoëls''' is die versamelnaam vir die belangrikste groep voëls wat nie kan vlieg nie. Hoewel die voëls almal egte vlerke met slagpenne en dekvere besit, gebruik hulle dit nie om mee te vlieg nie omdat hulle hul aangepas het by 'n leefwyse op die grond. Daarom is hul pote ook besonder goed ontwikkel. Voëls wat as loopvoëls beskou word, is [[Volstruis|volstruise]], [[nandoes]], [[kasuarisse]], [[Emoe|emoes]] en [[kiwi's]]. Volstruise word afsonderlik bespreek.
 
== Indeling ==
1

wysiging