Verskil tussen weergawes van "Windpomp"

38 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Reverted
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Reverted
[[Lêer:Windpump.jpg|duimnael|'n Windpomp op 'n plaas.]]
 
'n '''Windpomp''' is 'n tipe [[windmeul]] waarmee [[water]] deur middel van [[windkrag]] gepomp word. Dit kan water uit boorgate, putte, fonteine, damme en riviere pomp en kan ook vir die dreinering van moerasse gebruik word. Dit word meestal vir die voorsiening van water vir huishoudelike gebruik, veesuipings en leivoorbesproeiing aangewend. Windpompe word tot vandag toe algemeen op die [[Suid-Afrika]]anse platteland en in buurlande aangetref.en n water te suug as jy die sien diaan kuilder was hier
 
== Voor- en nadele ==
Anonieme gebruiker