Verskil tussen weergawes van "Die Knoop"

224 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k (Wysigings deur 2804:214:81A5:ABE4:1:1:C7E9:C47E teruggerol na laaste weergawe deur Dumbassman)
Etiket: Terugrol
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
Die skakellys was aanvanklik 'n enkele bladsy, maar kort nadat die hoeveelheid skakels die duisend-getal oorskry het, is sommige groter afdelings op aparte bladsye geplaas. Die Knoop se slagspreuk was vroeër "honderde Afrikaanse skakels", en het later verander na "duisende Afrikaanse skakels".
 
Dit is waarskynlik dat Die Knoop sy ontstaan gehad het nadat Gerrie kontak met Afr Oppie Net <ref>{{Cite web |url=http://www.geocities.com/Heartland/9657/dieknoop.htm |title=argiefkopie |access-date=18 Desember 2014 |archive-date=27 Oktober 2009 |archive-url=https://web.archive.org/web/20091027124356/http://www.geocities.com/Heartland/9657/dieknoop.htm |url-status=dead }}</ref> gehad het.
 
Mettertyd het De Beer ander domeinname opgekoop om na Die Knoop te herlei. Een hiervan was afrikaans.co.za, want tans nie meer deur De Beer besit word nie.
19 507

wysigings