Verskil tussen weergawes van "Skandeerder"

74 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
→‎Kwaliteit: uitgebrei op 1 bpp (bpb)
k (→‎Kwaliteit: uitgebrei op 1 bpp (bpb))
* '''Drukwerk''' (gewoonweg 300dpi of 600dpi, gebruiklik is ook 1200dpi - 2400dpi, vir titelblaaie van glanstydskrifte)
* '''CD of DVD''' (96dpi soos vanaf digitale kameras vooraf ingestel, gebruiklik is ook alles wat mense wil stoor vir latere gebruik) - Groot foto's (6MP ''(Megapixel)'' neem heelwat langer om gelees te word as kleiner fotos (VGA = 800x640 beeldelemente), dit kan 'n skyfievertoning vertraag.
* '''Faks''' (200x100dpi 'standaard', of 200x200dpi 'fyn', gewoonweg swart en wit (1 bpp, (''bit per pixel'' = bis per beeldelement, wat in AFRIKAANS eintlik beteken swart en wit - of in engels ''artline'') daarna kan ook gekyk word na foto- en kleurtransmissies, wat die hoeveelheid data wat oorgedra word heelwat opstoot).
* '''Internet-webwerf''' (gewoonweg 96dpi, of 100dpi - 200dpi afhangende van die gebruik en selfs hoër indien die weergawe meer presies moet wees).
 
973

wysigings