Verskil tussen weergawes van "Keep It Straight and Simple Party"

k
proef, +skakels, +interwiki
k
k (proef, +skakels, +interwiki)
Die "'''''Keep it Straight and Simple"''''' party was een van die vele klein partye wat aan die 1994 [[Suid-Afrikaanse eerste vrye demokratiesealgemene verkiesing invan Suid Afrika1994]] deelgeneem het. Dit is gestig deur Claire Emary van Heidelberg.
 
Die party is gegrond op "Klassieke Liberalisme" en het radikale belastinginkorting voorgestaan asook die drastiese vermindering van die rol van die staat in die samelewing. Die party het ook 'n drastiese vermindering in belasting voorgestaan aangesien belasting as diefstal beskou kan word (die afneem van eiendom deur geweld).
Ander persone wat 'n rol in die party gespeel het was Trevor Watkins en Charl Heydenrych.
 
Die party het slegs 5  916 stemme op hom kon vestig in die verkiesing. Die party het ook in 2004 aan die Nasionale verkiesing deelgeneem met soortgelyke onopwindendeteleurstellende resultate. Die party het beleidstandpunte wat deur die derde grootste party in die VSA (Libertarian Party) gedeel word en deur sowat 5% van die AmerikaasteAmerikaanse bevolking in verkiesing ondersteun word.
 
Die filosofiese grondslag van die party kan gevind word in die werke van Adam Smith, John Locke, Ayn Rand, Murray Rothbard, von Mises, Milton Friedman en ander vryemark -ekonome en [[Libertynisme|libertynse]] (classicalklassieke liberalliberale) skrywers.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van politieke partye in Suid-Afrika]]
 
[[Kategorie: Politieke organisasies in Suid-Afrika]]
 
[[en:Keep It Straight and Simple Party]]
12 721

wysigings