Verskil tussen weergawes van "Witwatersrand"

57 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
+Koördinate
(+Koördinate)
 
==Geologie==
 
Die sedimente van die Witwatersrand, wat ook die gebied se goud bevat, dateer uit die Prekambrium, een van die oudste geologiese formasies op aarde, en het sowat 3 100 miljoen jaar gelede ontstaan. Die Witwatersrandbekken lê op 'n vaste fondament, wat in die noorde by die sogenaamde Johannesburgse Granietkoepel blootlê. Dit bestaan hoofsaaklik uit graniet en gneiss.
 
 
[[Kategorie:Suid-Afrika]] [[Kategorie:Gauteng]]
 
{{Coord|26|12|13|S|28|2|43|E|type:region|display=title}}
 
[[de:Witwatersrand]]