Verskil tussen weergawes van "Stephanus Petrus le Roux"

k
please make internal links!
k (please make internal links!)

Volle name: le Roux, Stephanus Petrus

Geboorte datum: 4 Maart 1891

Plek van geboorte: plaas Doornkraal, De Rust in die [[Oudtshoorn distrik]]

Ouers: mnr en mev S.D.P. le Roux (Stephanus Daniel Petrus )

Getroud: 21 Junie 1921 in die huwelik getree met Elizabeth Helena Scholtz, dogter van mnr en mev J Hofmeyer Scholtz van Bloemfontein.

Daarna boer hy op De Rust

In 1915 kry hy ‘n beurs om regte te studier aan Rhodes Kollege, [[Grahamstad]].
Hy word dieselfde jaar aangestel as registrateur van Regter McGregor en vertrek saam met hom na Bloemfontein . Hier studier hy regte aan Grey Kollege en in 1918 lê hy die LL.B eksamen af. Na toelating tot die Kaapse Balie gaan hy egter boer naby De Rust.