Verskil tussen weergawes van "Saint-Étienne"

27 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: mk:Сент Етјен; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: mk:Сент Етјен; cosmetic changes)
! align="center" colspan="2" style="color: #FFFFFF; background: #003399; padding: 4px; font-size:170%;" |
'''Saint-Étienne'''<br />
[[BeeldLêer:Vueste1.jpg|290px]]
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999"
| '''Kaart'''
|style="border-left:1px solid #999"| '''Wapen'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[BeeldLêer:Loire-Position.png|180px|center]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[BeeldLêer:Blason de la ville de Saint-Etienne.jpg|90px|center]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[BeeldLêer:Logo-saint-Etienne-Metropole.jpg|90px|center]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[BeeldLêer:Flag of France.svg|20px]] [[Frankryk]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Région (gewes)'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[BeeldLêer:Blason rhonalpe.png|20px]] [[Rhône-Alpes]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Département'''
 
=== Die Middeleeue ===
[[BeeldLêer:Tour de la Droguerie1.jpg|thumb|left|250px|Die ''Place du Peuple'' met die ''Tour de la droguerie'']]
Die eerste menslike nedersetting in die gebied van die huidige stad gaan terug op die kasteel van Saint-Priest wat in [[1167]] opgerig is.
 
 
Sedert die 15de eeu het die stad tot 'n beduidende sentrum van die metallurgiese nywerheid ontwikkel. Aanvanklik is veral blanke wapens vervaardig en sedert die Italiaanse veldtogte van koning Frans I ook [[vuurwapen]]s. Die plaaslike wapenbedryf met sy sowat 600 wapensmede (in [[1669]]) het bekendheid verwerf met sy krygswapens, net soos die metallurgiese nywerhede met hulle groot verskeidenheid produkte.
[[BeeldLêer:Rue pietone de saint etinene.jpg|thumb|left|250px|Voetgangerslaan in Saint-Étienne]]
Nog 'n suksesvolle bedryf was lintwewery - 'n ambag wat uit Italië ingevoer is en vanaf die 16de eeu in Saint-Étienne gefloreer het. Danksy die industriële aktiwiteite het die stad se inwonerstal in die 17de eeu tot 20&nbsp;000 gestyg.
 
 
== Sport ==
[[BeeldLêer:Geoffroy Guichard ASSE.JPG|thumb|right|250px|Die Geoffroy Guichard-stadion]]
Saint-Étienne is deur die Franse sportkoerant ''l'Équipe'' as die "sportiefste stad in Frankryk" aangewys. Saint-Étienne pronk dan ook met 'n groot aantal stadions en ander sportgeriewe.
 
[[lb:Saint-Étienne]]
[[lv:Sentetjēna]]
[[mk:Сент Етјен]]
[[nds:Saint-Étienne]]
[[nl:Saint-Étienne]]
47 697

wysigings