Verskil tussen weergawes van "Vestmannaeyjar"

42 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
kat; commons
k (robot Bygevoeg: os:Вестманнаэйяр)
(kat; commons)
Op 23 Januarie 1973, om 01:55 die oggend, is die vulkaan Eldfell gebore naby die Vestmannaeyjar. Die Heimaey se hele bevolking is ontruim na die hoofland deur 50 tot 60 vissersbootjies. 300 bejaardes en gestremdes is na [[Reykjavík]] ontruim deur vliegtuig en helikopter. Verskeie internasionale organisasies het hand bygesit om die dorp te red. Die hawe, een van die belangrikste in Ysland, was van groot belang en is amper vernietig deur die aankomende lawa. Die vulkaniese ontploffing het vir vyf maande en tien dae aangehou en sy einde is verklaar op 3 Julie 1973.
 
{{Commons|Vestmannaeyjar}}
[[Kategorie:Ysland]]
 
[[Kategorie:Geografie van Ysland]]
 
[[cs:Vestmannaeyjar]]
4 936

wysigings