Verskil tussen weergawes van "Pous Urbanus VII"

5 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
k (→‎Biografie: verwyder selfskakel)
 
==Pontifikaat==
Ondanks sy baie kort bewind, word "'''Pous Urbanus VII"'''<ref> Ott, M. (1912). Pope Urban VII. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek op April 17, 2010 by: http://www.newadvent.org/cathen/15218a.htm</ref> onthou vir sy verbod op die gebruik van tabak (sowel rook, pruim of snuif) in enige kerk. Oortreding sou strafbaar wees met ekskommunikasie. Hy het ook die titel "Eminensie" vir kardinale ingevoer.
Pous Urbanus het sy private vermoë nagelaat aan 'n stigting wat bruidskatte vir arm meisies gegee het.
 
==Bibliografie==
*Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 0300091656.
10 600

wysigings