Verskil tussen weergawes van "Ruben Lennox"

317 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
'''Ruben Lennox''' is 'n [[Afrikaans]]e country-sanger en liedjieskrywer. Een van sy bekende liedjies is ''(Kinders was mos kinders) Toe Ons nog Kinders Was''.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2007/07/12/GO/8/sjbriewe13julie5.html Bring L.O, godsdiens terug], [[Beeld]], 12 Junie 2007.</ref> Van sy ander treffers sluit in ''Staan op, sit stil (boeke oop, leer jou les)'', ''Wie ry saam'' en'' 'n Duisend liggies''.
 
==Diskografie==
* Hy Regeer, VYF STER
* Dis Waarin Ek Glo, CDR/BOWLINE
* Jakaranda Musiek Skatkis Vol 2
* As Kinders Vra, CDR
* 'n Koue Koffie Môre, CDR
* Treffers, CDR
* Anderkant Nêrens LP, 1986 DECIBEL<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/rubenlennox.htm Vetseun.co.za], besoek op 17 April 2010.</ref>
 
==Verwysings==
94

wysigings