Verskil tussen weergawes van "Staatsman"

3 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(kat)
k
'n '''Staatsman''' of '''staatsvrou''' is gewoonlik 'n [[politikus]] of ander gesiene publieke persoonlikheid wat beskik oor 'n lang en gerespekteerde loopbaan in politiek of [[regering]] op nasionale en internasionale vlak. Die toekenning van sodanige eretitel word dikwels oorgelaat aan ondersteuners of kommentators. Wanneer politici aftree, word dikwels na hulle verwys as ''ouerstaatsmanne''.
 
Staatsmanskap suggereer ook 'n leierskapskwaliteit wat mense organitoriesorganisatories saambring, en van ouerskap, 'n gees van sorgsaamheid jeens andere en vir die geheel.
 
Die woorde '''''staatsman''''' of '''''staatsvrou''''' word losweg toegepas op enige staatshoof, enige senior politieke figuur, of enigeen wat op 'n gegewe oomblik staatsmanskaplike kwaliteite vertoon.
9 231

wysigings