Verskil tussen weergawes van "Glubus"

50 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
(Nuwe blad: Glubus- Dis die naam wat die afrika stamme in die noord ooste van Suid Afrika hierdie plant met sy "ondergrondse" boontjiepeule noem. Die plant groei amper soos n grondboontjie ondergrond...)
 
Glubus- Dis die naam wat die afrika stamme in die noord ooste van Suid Afrika hierdie plant met sy "ondergrondse" boontjiepeule noem. Die plant groei amper soos n grondboontjie ondergrond, waarna die peule ge-oes word, uitgedop en die "bone" gekook word en saam met verskeie voedselsoorte voorgesit wod. Dit word ook net so voorgesit as n aptydwekker, soos ons sou grondbone eet
Hans
 
[[Kategorie:Artikels wat geproeflees moet word]]
28 939

wysigings