Verskil tussen weergawes van "Kategorie:Algebra"

k
geen wysigingsopsomming nie
(skep kategorie)
 
k
{{CommonsKategorie|Algebra|Algebra}}
'''[[Algebra]]''' (uit [[Arabies]] "''al-djebr''" menend ''"reunie"'', ''"konneksie"'' of ''"voltooiing"'') is 'n vertakking van [[wiskunde]] wat gedefinieer kan word as 'n veralgemening en uitbreiding van, en is gefokus op, die opsporing van patrone tussen groepe getalle, operatore, en ander wiskundige objekte. Hierdie kategorie sluit artikels in rakende algebra. Algebra is ook 'n vertakking van wiskunde wat getalle vervang met letters, waardeur 'n onbekende waarde deur 'n letter verteenwoordig word.
 
[[Kategorie:Wiskunde]]
8 893

wysigings