Verskil tussen weergawes van "Daniël François Malan"

Outobiografie, Afrikaner-Volkseenheid, kan gelees word by Wikibron
k (robot Bygevoeg: sco:Daniel François Malan)
(Outobiografie, Afrikaner-Volkseenheid, kan gelees word by Wikibron)
Malan het die eerste minister en minister van buitelandse sake geword, in welke hoedanigheid hy [[Londen]] besoek en deelgeneem het aan die [[Statebondskonferensie]].
 
In [[1954]] het hy uit die amp getree en sy laaste jare gewy aan die skryf van 'n verslag van sy werk in diens van die Afrikanerdom en van sy politieke idees. Hierdie boek staan bekend as ''Afrikaner-Volkseenheid''.
 
 
<br>
{{Suid-Afrikaanse-politikus-saadjie}}
<div class="noprint" style="clear: right; border: solid #aaa 1px; margin: 0 0 1em 1em; font-size: 90%; background: #f9f9f9; width: 250px; padding: 4px; spacing: 0px; text-align: left; float: right;">
<div style="float: left;">[[Image:Wikisource-logo.svg|50px|none|Commons]]</div>
<div style="margin-left: 60px;">'' ''Afrikaner-Volkseenheid'' kan gelees word by die Afrikaanse Wikisource, by [[oldwikisource:Afrikaner-Volkseenheid|"Afrikaner-Volkseenheid"]]''
<div>
<br/>
 
 
 
{{DEFAULTSORT:Malan, Daniel Francois}}
Anonieme gebruiker