Verskil tussen weergawes van "Uraan"

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
k (robot Bygevoeg: koi:Уран (öтувтор))
Uraan wat verhit word in die teenwoordigheid van [[waterstof]] by ‘n temperatuur van 250 tot 300 °C reageer om [[uraanhidried]] te vorm. By hoër temperature sal die waterstof omkeerbaar verwyder word. Hierdie eienskap van uraan maak uraanhidrides geskik as ‘n begin-materiaal vir die vervaardiging van reaktiewe met verskeie ander [[karbiede]]-, [[nitriede]]-, en [[haliede]]verbindings.<ref name="EncyChem782">{{Harvnb|Seaborg|1968|p=782}}.</ref> Twee kristal veranderinge van uraanhidried betaan: ‘n α vorm verkrygbaar teen lae temperature, en ‘n β vorm wat geskep word teen temperature bo 250 °C.<ref name="EncyChem782"/>
 
Albei [[uraankarbied|uraankarbides]] en [[uraannitried|uraannitrides]] is realtief [[inert]]e [[halfmetaal]]agtige verbindings wat minimaal oplosbaar is in [[suur|sure]], reageer met water, en kan verbandverbrand in [[lug]] om U<sub>3</sub>O<sub>8</sub> te vorm.<ref name="EncyChem782"/> Karbides van uraan sluit uraanmonokarbied (UC), uraandikarbied (UC sub>2</sub>), en diuraantrikarbied (U<sub>2</sub>C<sub>3</sub>) in. UC en UCsub>2</sub> word gevorm deur [[koolstof]] by gesmelte uraan te voeg, of deur die uraanmetaal aan [[koolstofmonoksied]] by hoë termperature bloot te stel. U<sub>2</sub>C<sub>3</sub> is stabiel onder 1 800 °C, en word voorberei deur ‘n verhitte mengsel UC en UC<sub>2</sub> onder meganiese spanning te onderwerp.<ref name="EncyChem780">{{Harvnb|Seaborg|1968|p=780}}.</ref> Uraannitrides word verkry deur die direkte blootstelling van die metaal aan [[stikstof]] insluitend unraanmononitried (UN), uraandinitried (UN<sub>2</sub>) en diuraantrinitried (U<sub>2</sub>N<sub>3</sub>).<ref name="EncyChem780"/>
 
===Halides===
377

wysigings