Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

28 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
'''Apeldoorn''' is 'n stad en [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Gelderland]], geleë op die [[Veluwe]] tussen [[Amersfoort]] en [[Deventer]]. Die munisipale gebied het sowat 156 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 341 km². Apeldoorn het 'n universiteit, die [[Teologiese Universiteit Apeldoorn]] van die [[Christelike Gereformeerde Kerke]].
 
==Dorpe Plekke ==
DorpePlekke vanin die munisipaliteitmunisipale gebied van Apeldoorn (o.a.):
Apeldoorn (stad), [[Beekbergen]], [[Hoenderloo]], [[Hoog Buurlo]], [[Hoog Soeren]], [[Loenen]], [[Radio Kootwijk]], [[Uddel]] en [[Ugchelen]].
 
==Eksterne skakels==
17 590

wysigings