Verskil tussen weergawes van "Hilo"

17 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
kat
k (robot Bygevoeg: ro:Hilo, Hawai'i)
(kat)
Die sluiting van suikerplantasies gedurende die 1990's, wat met 'n algemene ekonomiese slapte in die hele deelstaat gepaardgegaan het, het 'n nadelige invloed op die plaaslike ekonomie gehad. Met die naburige Puna-distrik se ontwikkeling tot die vinnigste groeiende gebied in die deelstaat het ook Hilo weer 'n ekonomiese opswaai beleef, en sy bevolking het weer begin groei.
 
[[Kategorie:Nedersettings in Hawaii]]
 
[[bg:Хило]]
17 590

wysigings