Verskil tussen weergawes van "Universiteit van die Vrystaat"

geen wysigingsopsomming nie
'''Universiteit van die Vrystaat''' (UV) is 'n universiteit wat in [[Bloemfontein]], die hoofstad van die [[Vrystaat]], [[Suid-Afrika]], geleë is.
 
Daar word na die Universiteit se kampus verwys as 'n akademiese dorp, omrede alle lesingsale en, laboratoria, kantore, koshuise, sport-en studenteen fasiliteitestudentefasiliteite, en 'n opleidingshospitaal binne loopafstand in 'n veilige kampus geleë is. Die kampus is op sy beurt 'n kort afstand van Bloemfontein se stadskern geleë.
 
Die universiteit is in 2010 deur [[Webometrics]] as die 9de beste universiteit in Suid-Afrika, en as die 2095ste beste ter wêreld aangewys.<ref>{{cite web |url=http://www.webometrics.info/top100_continent.asp?cont=africa |title=Top Africa |work=Ranking Web of World Universities |accessdate=26 Februarie 2010}}</ref>
 
== Geskiedenis ==
Anonieme gebruiker