Verskil tussen weergawes van "Volksparty vir Vryheid en Demokrasie"

k
geen wysigingsopsomming nie
(+)
k
Die '''Volksparty vir Vryheid en Demokrasie''' (Nederlands: ''Volkspartij voor Vrijheid en Democratie'', VVD) is 'n [[Nederland]]se regs-[[liberalisme|liberale]] politieke party, wat in 1948 gestig is.
 
Die politieke leier is [[Mark Rutte]]. Die verkiesings van die nuwe [[Tweede Kamer]] op 9 Junie 2010 is deur die VVDVolksparty vir Vryheid en Demokrasie gewen. Die party het 31 setels behaal.
 
Sedert 14 Oktober 2010 vorm die VVD met die [[christen-demokrasie|christen-demokratiese]] [[Christen-Demokratiese Appèl]] (CDA) die [[Rutte-kabinet]]. Mark Rutte is hierdie van die [[Eerste Minister]]. Die kabinet is 'n [[minderheidskabinet]], wat gedoog word deur die [[Party vir die Vryheid]] (PVV) van [[Geert Wilders]].
17 590

wysigings