Verskil tussen weergawes van "Niassa"

2 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
[[Beeld:Mozambique Provinces Niassa 250px.png|regs|thumb|250px|Ligging van die provinsie in Mosambiek.]]
'''Niassa''', vernoem na die [[Njassameer]] (Malawimeer), is die mins bevolkte [[Provinsies van Mosambiek|provinsie]] in [[Mosambiek]]. Die provinsie het sowat 0,9 miljoen inwoners (2004). Die hoofstad is [[Lichinga]] (voorheen bekend as '''Vila Cabral''') en het 'n bevolking van ongeveer 140 duisend.
 
{{saadjie}}