Verskil tussen weergawes van "Jaco du Plessis"

geen wysigingsopsomming nie
|Uitgewer = Coleske Artists
|Invloede =
|Webwerf = http://www.coproductions.co.za/
|Last.fm =
|Lirieke =
}}
 
'''Jaco du Plessis''' of '''Jay''' soos hy bekend staan, is 'n [[Afrikaans]]e sanger. In 2001 wen hy die [[ATKV]] [[Crescendo]]-kompetisie saam met Joe Niemand. Die album wat hieruit volg is vir twee GMT-toekennings benoem, waarvan hulle die toekenning vir ''Beste Pop Album'' ontvang het. Hy was ook deel van die seun-sanggroep [[edenEden]] gewees, waarna hy 'n solo sangloopbaan begin het. Sy debuut soloalbum, ''SOLO'', het reeds platinumstatus verbygesteek en is bekroon met twee [[Huisgenoot]] Tempo Toekennings-toekennings: ''Beste Pop Album'' en ''Liedjie van die Jaar'' vir ''MELANIEMelanie'' asook twee [[SAMA]]-nominasies.<ref>[http://www.huisgenoot.com/artikels/Tempo/Jay-nou-n-soloster Jay nou 'n solo-ster], [[Huisgenoot]], 24 Augustus 2010</ref>
 
==Diskografie==
Anonieme gebruiker