Verskil tussen weergawes van "J.C. Kannemeyer"

geen wysigingsopsomming nie
Prof. '''John Christoffel Kannemeyer''' (1939–2011) was 'n akademikus en skrywer. Hy is veral bekend vir die biografieë wat hy geskryf het, onder andere die lewensverhale van [[D.J. Opperman]], [[C.J. Langenhoven]], [[C. Louis Leipoldt]] en [[Uys Krige]]. Hy het enkele dae voor sy dood sy laaste biografie, oor die Nobelpryswenner[[Nobelprys]]wenner [[J.M. Coetzee]], voltooi.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/SA-letterkundige-sterf-op-Kersdag-20111226 SA-letterkundige sterf op Kersdag], [[Nuus24]], 26 Desember 2011</ref><ref>[http://www.stellenboschwriters.com/kannemey.html J. C. Kannemeyer op stellenboschwriters.com], besoek op 26 Desember 2011</ref>
 
== Biografie ==
Hy was sedert 2004 'n buitengewone professor in [[Afrikaans]] en [[Nederlands]] by die [[Universiteit Stellenbosch]].
 
Hy is op Kersdag, [[25 Desember]] [[2011]] op [[Stellenbosch]] aan 'n beroerte oorlede.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/SA-letterkundige-sterf-op-Kersdag-20111226 SA-letterkundige sterf op Kersdag], [[Nuus24]], 26 Desember 2011</ref>
 
== Boeke ==
Anonieme gebruiker