Verskil tussen weergawes van "Koning Shaka Internasionale Lughawe"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:KSIA-Passenger-Terminal.jpg|thumb|regs|300px|Ingang na passasiersterminaal.]]
Die '''Koning Shaka- Internasionale Lughawe''' is 'n nuwe lughawe wat geopen is op 30 April 2010 sowat 40km noord van [[Durban]] net langs die [[N2]] nasionale pad. Die lughawe vervang die ou lughawe wat suid van die stad was en te klein geword het om meer passasiers te kan hanteer. Die eerste geskeduleerde vlugte het op [[1 Mei]] [[2010]] begin. Die nuwe lughawe het sowat R 8 miljard gekos om te bou.
 
Die '''Koning Shaka- Internasionale Lughawe''' is 'n nuwe [[lughawe]] wat geopen is op [[30 April]] [[2010]] sowat 40km noord van [[Durban]] net langs die [[N2]] nasionale pad. Die lughawe vervang die ou lughawe wat suid van die stad was en te klein geword het om meer passasiers te kan hanteer. Die eerste geskeduleerde vlugte het op [[1 Mei]] [[2010]] begin. Die nuwe lughawe het sowat R 8 miljard gekos om te bou.
 
==Bron==
Anonieme gebruiker