Verskil tussen weergawes van "Domein (biologie)"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.6.1) (robot Bygevoeg: hsb:Domena (biologija))
k
{{Wetklas}}
{{WetKlassifikasie}}
'n '''Domein''', in die betekenis daarvan soos dit in [[biologie]] gebruik word, (soms ook genoem 'n '''superryk''', 'n '''superkoninkryk''', of 'n '''ryk''') is die heel hoogste vlak van die [[groepering]] van [[organisme]]s in die [[wetenskaplike klassifikasiesisteem]], hoër nog as 'n [[koninkryk (biologie)|koninkryk]].