Verskil tussen weergawes van "Celtic FC"

25 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
'''Celtic FC''' is 'n [[Skotland|Skotse]] [[sokker]]klub uit [[Glasgow]], wat in die [[Scottish Premier League]] speel. Die span se tuisveld is [[Celtic Park]] (kapasiteit: 60 000 sitplekke).
Die klub is oorspronklik [[Katolisisme|katoliek]] en is bekend vir die [[derby (sport)|derby]] teen hulle [[Protestantisme|protestantse]] mededinger, [[Glasgow Rangers]]. Hierdie wedstryd is bekend as die [[Old Firm]]. Celtic het 4243 keer die Skotse titel gewen (tans is hulle kampioen) en een keer die [[UEFA Champions League|Europese beker]] verower (in 1967).
 
== Erelys ==
1 253

wysigings