Spinnerakvlies
Die spinnerakvlies is een van die drie breinvliese, die beskermende membraan wat die brein en rugmurg beskerm. Die spinnerakvlies vorm uit die neurale kruin-mesektoderm in die embrio.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Spinnerakvlies.