Die Spioenkopdam is geleë in 'n natuurreservaat in die Tugelarivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 1973 voltooi met 'n wal wat 53 m hoog is en 'n bakmaat van 277 miljoen m3.

Spioenkopdam
Spioenkopdam gesien vanaf die R600-pad
Spioenkopdam gesien vanaf die R600-pad
Ligging Spioenkop
Provinsie/Land KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Koördinate 28°40′52″S 29°31′01″O / 28.681°S 29.517°O / -28.681; 29.517
Dam in Tugelarivier
Doel Besproeiing
Openingsdatum 1972
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 53 m
Reservoir Spioenkopdam Reservoir
Kapasiteit 277 miljoen m3
Opvanggebied 2452 km2
Damoppervlak 15.314 km2

Spioenkop is 2.5 km noord van die dam geleë.

Sien ook

wysig