Spy Tydskrif
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Spy Tydskrif is 'n Australiese tydskrif vir private godsdienstige speurders (Engels: Private Religious Investigators; PRI). Die tydskrif se basis is in Launceston (Tasmanië). Die name van twee Tasmaniese predikante word algemeen verbind met hierdie godsdienstige speurbedryf: Ds Rayburn Cameron-Smith, 'n skrywer van avontuurverhale, en Dr Benno Zuiddam, 'n oud-Kovsie en kenner van die Vroeë Kerk.