RNS-virus
(Aangestuur vanaf SsRNA-RT-virus)
RNS-virusse is ’n groep virusse wat so genoem word omdat hul erflike materiaal uit RNS (ribonukleïensuur) bestaan, in teenstelling met DNS-virusse.
Die RNS-virusse word soos volg onderverdeel:
- dsRNA (dubbelstringvirusse, 7 families) – "ds" staan vir double strand
- (-)ssRNA (enkelstringvirusse met ’n negatiewe polariteit, 7 families) – "ss" staan vir single strand
- (+)ssRNA (enkelstringvirusse met ’n positiewe polariteit, 24 families)
RNA is die Engels vir RNS.
Sien ook
wysig- Retrovirus (RT-virus)