Staalblou
#4682b4 |
Staalblou is 'n grys skakering van blou kleur.
Die eerste opgetekende gebruik van staalblou as 'n kleurnaam in Engels was in 1817.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word staalblou soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #4682b4 |
RGB-kleurmodel | (70, 130, 180) |
CMYK | (61, 28, 0, 29) |
HSV | (207°, 61%, 71%) |