Staatkundig Gereformeerde Party
(Aangestuur vanaf Staatkundig Gereformeerde Partij)
Die Staatkundig Gereformeerde Party (Nederlands: Staatkundig Gereformeerde Partij, SGP) is 'n Nederlandse ortodoks-Gereformeerde politieke party, wat in 1918 gestig is.
Staatkundig Gereformeerde Partij | |
SGP | |
Leier | Chris Stoffer |
---|---|
Gestig | 24 April 1918 |
Hoofkwartier | Burgemeester van Reenensingel 101, Gouda |
Jeugvleuel | Staatkundig Gereformeerde Partij-jongeren |
Ideologie | Christelike reg, sosiale konserwatisme, Teokrasie, Euroskeptisme |
Internasionale affiliasie | Europe of Freedom and Democracy |
Amptelike kleure | Blou en oranje |
Webblad | sgp.nl |
Die politieke leier is Chris Stoffer. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die Staatkundig Gereformeerde Party nóg verloor nóg gewen. Die party het 3 setels behaal.
Van 14 Oktober 2010 tot 5 November 2012 het die SGP nie-amptelik die Rutte I-kabinet gesteun.
Tweede Kamer
wysigSetels gewen:
|
|
|
Partyleiers
wysig- Gerrit Hendrik Kersten: 24 April 1918 – 14 September 1945
- Pieter Zandt: 14 September 1945 – 4 Maart 1961
- Cor van Dis sr.: 4 Maart 1961 – 28 April 1971
- Hette Abma: 28 April 1971 – 26 Mei 1981
- Henk van Rossum: 26 Mei 1981 – 22 Mei 1986
- Bas van der Vlies: 22 Mei 1986 – 27 Maart 2010
- Kees van der Staaij: 27 Maart 2010 – 25 Augustus 2023
- Chris Stoffer: 25 Augustus 2023 — nou
Bronne
wysig- Staatkundig-Gereformeerde Partij (SGP), Parlement.com
- Staatkundig Gereformeerde Partij (SGP), DNPP