Stade Jean-Bouin
Die Stade Jean-Bouin is 'n sportstadion in Parys, Frankryk reg langs die Parc des Princes of Paris Saint-Germain[1]. Dit word hoofsaaklik vir rugbywedstryde en die tuiswedstryde van die plaaslike sokkerklub Stade français gebruik, maar ook vir sportwedstryde van die ander takke van Stade français[2]. Die stadion is in 1925 geopen en het 'n kapasiteit van 20 000 toeskouers na twee opknappings.[3]
Stade Jean-Bouin | ||
Ligging | Parys, Frankryk | |
---|---|---|
Koördinate | 48°50′35.858″N 2°15′10.627″E / 48.84329389°N 2.25295194°O | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1925 | |
Geopen | 1925 | |
Huurders | ||
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Stade Jean-Bouin. |