Stade Sébastien Charlety
Die Stade Sébastien Charlety is 'n stadion geleë in Parys, Frankryk.[1] Dit het 'n totale kapasiteit van 20 000 toeskouers, is die tuiste van die sokkerspan Paris FC, en is geopen in 1939.[2] Dit het in 1994 opknappings ondergaan, en sal gasheer speel vir bofbal tydens die 2024 Olimpiese Somerspele.[3]
Stade Sébastien Charlety | ||
Ligging | Parys, Frankryk | |
---|---|---|
Koördinate | 48°49′7.179″N 2°20′44.4″E / 48.81866083°N 2.345667°O | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1939 | |
Geopen | 1939 | |
Huurders | ||
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Stade Sébastien Charlety. |