'n Stapmotor is 'n borsellose gelykstroom elektriese motor wat 'n volledige rotasie verdeel in 'n aantal gelyke stappe. Die posisie van die motor kan dan op bevel beweeg en gehou word by een van hierdie stappe sonder enige terugvoersensor, solank die regte motor vir die toepassing gekies is ten opsigte van wringkrag en spoed.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.