Statsrivier
Die Statsrivier is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei suid- tot suidooswaarts, voordat dit digby die N4-snelweg by die Krokodilrivier aansluit.
Statsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Oorsprong | Makobulaan Natuurreservaat |
Monding | Krokodilrivier |
Monding-hoogte | 721 m |
Koördinate: 25°25′33″S 30°47′29″O / 25.42583°S 30.79139°O |