Steenbok-natuurreservaat
natuurreservaat in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Die Steenbok-natuurreservaat is op Leisure Isle by Knysna.[1] Dit bestaan uit twee dele, naamlik Steenbokpark en die westelike deel Kingfisher Creek. Dit word verbind met Roger's Way. Die reservaat is in 2005 gestig.
Verwysings
wysig- ↑ "Steenbok Nature Reserve". SA Venures. Besoek op 10 Junie 2019.