Stellendam
Stellendam is 'n dorp in die Nederlandse munisipaliteit Goeree-Overflakkee in die provinsie Zuid-Holland. Die vissersdorp het 'n bevolking van sowat 3 500 (2007).
Stellendam | |
---|---|
Dorp | |
Molen Korenlust | |
Ligging van Stellendam in Goeree-Overflakkee | |
Koördinate: 51°48′00″N 4°01′00″O / 51.80000°N 4.01667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Munisipaliteit | Goeree-Overflakkee |
Bevolking | |
• Totaal | 3 470 |
Geboortes
wysig- Ab Klink (1958), politikus
Wikimedia Commons bevat media in verband met Stellendam. |