'n Stelsel is 'n groep van verwante entiteite wat interaksie het met mekaar om 'n verenigde geheel te vorm.[1] 'n Stelsel word bepaal deur sy ruimtelike en tydelike grense, omring en beïnvloed deur sy omgewing, beskryf deur sy struktuur en die doel daarvan, en word uitgedruk in sy werking daarvan.

Stelsels word bestudeer in sisteemteorie.

VoorbeeldeWysig

VerwysingsWysig

  1. "Definition of system". Merriam-Webster. Springfield, MA, USA. Besoek op 2019-01-16.

Verdere leesstofWysig

Eksterne skakelsWysig