Stemhebbende retroflexe frikatief

IFA – getal 137
IFA – text ʐ
Entiteit ʐ
X-SAMPA z`
Kirshenbaum z.

Die Stemhebbende retroflexe frikatief is 'n soort medeklinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is <ʐ>, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is z`.