Stemlose retroflexe frikatief
IFA – getal | 136 |
IFA – text | ʂ |
Entiteit | ʂ |
X-SAMPA | s`
|
Kirshenbaum | s.
|
Die Stemlose retroflexe frikatief is 'n soort medeklinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is <ʂ>, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is s`.