Stemlose retroflexe plosief

IFA – getal 105
IFA – text ʈ
Entiteit ʈ
X-SAMPA t`
Kirshenbaum t.

Die Stemlose retroflexe plosief is 'n soort medeklinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is <ʈ>, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is t`.