Stephen Furst
Amerikaanse akteur (1954–2017)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stephen Furst (8 Mei 1954 – 16 Junie 2017) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Animal House (1978), The Dream Team (1989), en Cold Moon (2016), en in die televisiereeks Babylon 5 (1994).
Stephen Furst | |
Geboortenaam | Stephen Nelson Feuerstein |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1975–2016 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1978: Animal House
- 1979: Swim Team
- 1980: The Unseen
- 1984: Up the Creek
- 1989: The Dream Team
- 1994: Magic Kid II
- 1995: Cops n Roberts
- 1998: Little Bigfoot 2: The Journey Home
- 1999: Deadly Delusions
- 2000: Stageghost
- 2001: Title to Murder
- 2006: Game Day
- 2016: Cold Moon
- Lulu and the Shrimp
Televisiereekse
wysig- 1979: Delta House
- 1985: All Star Blitz
- 1989: Have Faith
- 1994: Babylon 5
- 1995: Misery Loves Company
- 1995: Howie Mandel's Sunny Skies
- 2000: Buzz Lightyear of Star Command
Televisierolprente
wysig- 1981: Two Reelers
- 1981: Revenge of the Gray Gang
- 1983: For Members Only
- 1987: Alf Loves a Mystery
- 1991: Howie and Rose
- 1992: Payback
- 2003: Unseen + Untold: National Lampoon's Animal House
- 2004: Dragon Storm
- 2005: Path of Destruction
- 2006: Basilisk: The Serpent King
- 2006: Against Type
- 2008: Animal House: The Inside Story
- 2016: Saltwater
Video's
wysig- 1984: Twisted Sister: I Wanna Rock
- 1989: Diabetes: A Positive Approach to Life and Financial Success (Well, Life Anyway)
- 1993: Magic Kid
- 1999: Baby Huey's Great Easter Adventure
- 2000: Buzz Lightyear of Star Command: The Adventure Begins
- 2001: D4G
- 2003: Where Are They Now?: A Delta Alumni Update
- 2016: Without a Paddle: Revisiting 'Up the Creek'
- 2016: CNN Documents Babylon 5