Stephen Kunken is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jason Bourne (2016) en Café Society (2016), en in die televisiereekse Billions (2016) en The Handmaid's Tale (2017).

Stephen Kunken
Geboortenaam Stephen Michael Kunken
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2013: Blumenthal
  • 2016: Jason Bourne
  • 2016: Café Society
  • 2018: Before/During/After

TelevisiereekseWysig

  • 2016: Billions
  • 2017: The Handmaid's Tale

TelevisierolprenteWysig

  • 2014: That Hopey Changey Thing

Eksterne skakelsWysig